0:55
F
FarmspaceExsteen Nguni's bied aan Lot 37 - EX 14-407 by die Nguni Regainer Groep Veiling, 13 Oktober.
Exsteen Nguni Stoet bied aan Lot 37 - EX 14-407 by die Nguni Regainer Groep Veiling, 13 Oktober by Brenaissance Wine & Stud Estate. Koei + bulkalf EX 22-253; bulkalf se pa is ook Western Prince (EX 17-210); 3-in-1 (3.5 maande dragtig van EX 9-200). Die bulkalf is baie mooi en het die potensiaal om 'n stoetbul te raak. Die koei wig baie mooi en het goeie breedte oor haar sitbene. Baie kapasiteit en diep lyf. Haar 2020 bulkalf het die heel beste in die Fase C groeitoets presteer. https://nguniregainerauction.co.za/ #ExsteenNguniStud #NguniRegainerGroupAuction2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer











