0:58
F
FarmspaceExsteen Nguni's bied aan Lot 43 - EX 19-15 by die Nguni Regainer Groep Veiling, 13 Oktober.
Exsteen Nguni Stoet bied met trots aan Lot 43 - EX 19-15 by die Nguni Regainer Groep Veiling, 13 Oktober 2022 by Brenaissance Wine & Stud Estate. Vers + verskalf EX 22-311; verskalf se pa is BOND 007 (AZ 11-54). Vers het baie mooi eier ontwikkeling en is fenotipies baie korrek. Loop saam SW 15-366. https://nguniregainerauction.co.za/ #ExsteenNguniStud #NguniRegainerGroupAuction2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer











