1:06
F
FarmspaceExsteen Nguni's bied aan Lot 46 - EX 13-216 | Wally by die Nguni Regainer Groep Veiling, 13 Oktober.
Exsteen Nguni Stoet bied aan Lot 46 - EX 13-216 | Wally by die Nguni Regainer Groep Veiling, 13 Oktober by Brenaissance Wine & Stud Estate. Hierdie bul is gebruik in Exsteen sowel as Twenty60 se kudde. Beproefde kuddevaar. Wally se ma is 'n suiwer Namibiese Sanga en sy pa is 'n Nuga wat weer IMPI SWAZI is. Wally sit baie gou vet aan en het 'n verskriklike mooi kleur. Baie sterk mooi manlike kop en ongelooflike sterk kloue. Goed gebalanseerde bul. https://nguniregainerauction.co.za/ #ExsteenNguniStud #NguniRegainerGroupAuction2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer











