1:01
F
FarmspaceExsteen Nguni's bied Lot 48 - EX 18-06 aan by die Nguni Regainer Groep Veiling, 13 Oktober.
Exsteen Nguni Stoet bied met trots Lot 48 - EX 18-06 aan by die Nguni Regainer Groep Veiling, 13 Oktober 2022 by Brenaissance Wine & Stud Estate. (Bul gebruik in Tafelsig se kudde) Afro is sterk in die voorkwart en 'n harde bul. Hy het 'n ongelooflike goeie ma en was verskriklik mooi en groot as speenkalf. https://nguniregainerauction.co.za/ #ExsteenNguniStud #NguniRegainerGroupAuction2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer











