15:41
FarmspaceFarmSpace maak ’n draai by Herman van Rensburg!
FarmSpace maak ’n draai by Herman van Rensburg! Herman het ‘n indrukwekkende CLAAS-vloot, maar vandag vertel hy hoekom die splinternuwe XERION 12.540 ’n moet was om by sy plaasoperasie aan te sluit. As jy wonder met wie jy kan gesels, volg die skakel om jou naaste CLAAS-handelaar te vind - https://bit.ly/46xi5y2 Lees meer oor die CLAAS XERION 12-reeks - https://bit.ly/4ooTPo9 #CLAASXERION #CLAASVloot #KempstonAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
claasxerionclaasvlootkempstonagrifarmspaceonspraatboer











