10:10
F
FarmspaceFarmSpace Properties: 1171 Hektaar prag plaas in Vredefort in die mark.
Oom Piet Erasmus gesels oor sy grond wat nou in die mark is. Virtueel: https://virtualexpert.co.za/elandslaagte - 1171 Hektaar prag plaas in Vredefort - +/- 180 hektaar word huidiglik as droëlande bewerk - 746,000 m³ waterregte Alle agente is welkom om my by 082 388 7541 te kontak vir meer inligting oor die eiendom. #Farmsforsale #Grondtekoop #FarmspaceProperties #FarmSpace











