2:47
F
FarmspaceFase D toets saam met Limpopo Boran Klub
Die Limpopo Boran Klub het sopas hulle Fase D toets afgehandel. Dit het plaas gevind by Brooks Borane net buite Polokwane. Tinus het gaan gesels met Brandon Brooks en uitvind waarom die klub erger as n matriek juffrou is oor hulle toetse. #FarmSpace #BoranCattle #LimpopoBoranKlub











