0:43
F
FarmspaceFF 20-51 beskikbaar op die Selection Sale 12 September 2023
FF20-51 van Jumardi Santas is 'n potensiële stoetbul en seun van die bekende SS13-31 (Champ) wat beskikbaar is op 12 September 2023. 'n Bul met goeie diepte, breedte en lengte. Hy het 'n baie mooi kop, sterk rug en skoon onderlyn wat gemaklik loop met baie vleis en wat baie goed op veld sal presteer. #JumardiSantas #Santa #Veiling #Farmspace #OnsPraatBoer











