0:37
F
FarmspaceFF 21-02 is 'n potentiele stoetbul van SS 13-31 (Champ) en is beskikbaar op die Selection Sale
FF21-02 is 'n potensiële stoetbul en nog ‘n fantastiese seun van die bekende SS13-31 (Champ). Hy is 'n jong bul met ‘n blink toekoms. Die bul het goeie diepte, breedte en lengte. n’ Bul met ‘n besonderse mooi kop, sterk rug en skoon onderlyn. FF 20-02 is 'n bul wat gemaklik loop, goed gespierd is en wat baie goed agter sy blad gevul is. Hy is 'n bul wat reg deur baie vleis dra. Die bul het besonderse vleis kwaliteite en baie kapasiteit en is beskikbaar op die Selection Sale op 12 September 2023. #JumardiSantas #SelectionSale #SantaGertrudis #Farmspace #OnsPraatBoer











