0:43
F
FarmspaceFF20-45 is 'n potensiële stoetbul wat op die Selection Sale op 12 September beskikbaar is.
FF20-45 is 'n potensiële stoetbul en seun van Poena bul FF16-11 (Benjamin). Hy is self in die Jumardi Santas stoet gebruik met 'n baie groot sukses, sy eerste kalwers het begin val en lyk baie baie belowend. Hy is 'n bul met goeie diepte, breedte en lengte. Hy het 'n besonderse mooi kop, en skoon onderlyn wat baie goed agter sy blad gevul is. Hy loop gemaklik en dra baie vleis in sy agterkwart. Sy skrotum omtrek is 41.5 cm. #JumardiSantas #SelectionSale #SantaGertrudis #Farmspace #OnsPraatBoer











