1:41
F
FarmspaceFluit, fluit ... Nampo se storie is uit.
Fluit, fluit ... Nampo se storie is uit. Maak seker jy laai die Nampo app af: https://download.nampoapp.co.za/ Nampo virtual sal op 1 Julie reg wees om te gaan rondloop. Baie dankie aan die Graan SA span, die uitstallers se ondersteuning en dan die FarmSpace span. Volgende jaar maak ons weer so!!











