4:33
F
FarmspaceFonteine Borane Deel 2: Francois deel sy idee oor die ras en diere wat n verskil gemaak het
Fonteine Borane Deel 2: Francois deel sy idee oor die ras en vertel ons meer oor die diere wat 'n verskil gemaak het in hulle kudde. Hy deel ook sy idees oor die aantal genetika wat beskikbaar is in die land. Vir deel 1 kliek die skakel: https://fb.watch/kPZjB6f4Xu/ #FonteineBorans #2023Produksieveiling #FarmSpace #OnsPraatBoer











