1:30
F
FarmspaceFonteine Borans Deel 1: Die Boran Genootskap vier die jaar 20 jaar se teling en vordering.
Deel 1, Inleiding: Die Boran Genootskap vier die jaar 20 jaar se teling en vordering, Francois Smit vertel ons meer oor 4 dele en waar die lyne bymekaar kom. In die kort reeks gesels ons oor hoe Fonteine Borans te werk gegaan het met die ras, hoe Francois oor teling dink en die pad wat gestap is met die ras oor die laaste 20 jaar. Deel 2: https://fb.watch/kPZ7Cnl-f8/ #FonteineBorans #2023Produksieveiling #FarmSpace #OnsPraatBoer











