5:08
F
FarmspaceFrancois Smit gesels met Tinus oor die Boran, sy passie en sy verstaan van teling met die ras.
Francois Smit gesels met Tinus oor die Boran, sy passie en sy verstaan van teling met die wonderlike ras in Suid-Afrika. Hy gesels ook oor sy Zambiese lyne en wat jy op die Fonteine Boran veiling kan verwag. Fonteine Borane - #moederlynewatnverskilmaak