3:12
F
FarmspaceFrancois Smit gesels oor die Fonteine stoet, beproefde lyne wat op die veiling kom
Francois Smit vertel my oor hoe hulle veilingspakkie aanmekaar gesit is. Gesels oor van die ouer koeie, die waarde van van beproefde genetika en koeie en ons gesels oor twee baie spesiale dames wat jy nie wil mis nie. #BoranAuction #FonteineBoran #FarmSpace











