0:34
F
FarmspaceGaan maak 'n draai by die Pinzgauer genootskap se stalletjie by Nampo 2024!
Gaan maak 'n draai by die Pinzgauer genootskap se stalletjie by Nampo 2024, Beeskompleks - 10, en vind meer uit oor die ras se fantastiese vleis eienskappe en hoekom jy in die ras moet belê. Besoek https://pinzgauers.co.za/ vir meer inligting. #PinzgauerCattle #Nampo2024 #armspace #OnsPraatBoer
pinzgauercattlenampo2024armspaceonspraatboer











