10:09
F
FarmspaceGebruik jy boorgat of damwater vir jou besproeiing?
Gebruik jy boorgat- of damwater vir jou besproeiingstelsel? Dan weet jy dat sand, roes en ander onsuiwerhede jou pype, spuitpunte en toerusting vinnig kan verstop of beskadig. Charlie van Cubic Water verduidelik hoe hul plaaslik vervaardigde waterfilters jou kan help om jou besproeiingstelsel skoon en doeltreffend te hou. Vir na vrae besoek hulle website by www.cubicwater.co.za of kontak vir Charlie by 064 840 8515 #CubicWater #Besproeiing #TrotsSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
cubicwaterbesproeiingtrotssafarmspaceonspraatboer











