3:46
F
FarmspaceGerrit en Tinus gesels oor die Boran Nationale Veiling op 15 Julie 2023
Die Boran Genootskap van Suid Afrika vier hierdie jaar 20 jaar van Boran Magic! Gerrit en Tinus gesels oor wat jy kan verwag by die Nationale veiling wat op 15 Julie 2023 gebeur. Hierdie is 'n veiling wat jy nie wil mis loop nie. Plek: Afridome, Parys Tyd: 11:00 Bie aanlyn met Meerkat Online Auctions #BoranGenootskapVanSuidAfrika #BoranMagic #20JaarVanBoranMagic #Farmspace #OnspraatBoran #Onspraatboer











