3:09
F
FarmspaceGerrit het die koppe laat draai met 'n massiewe R650 000 vir die boran koei.
Die Sales of the Bonts het werklik die aandag getrek. Gerrit gee ons bietjie insig oor hoe die Ooskus borane na hul teling kyk. Gerrit het die koppe laat draai met 'n massiewe R650 000 vir die boran koei. #Farmspace #SaleOfTheBonts #BoranCattle











