5:59
Gert van Tharina Boerdery vertel ons meer oor hul ervaring van die Fendt Ideal.
Gert van Tharina Boerdery vertel ons meer hoe hul ervaring van die Fendt Ideal regdeur die seisoen was, hoekom hulle spesifiek op die Fendt besluit het en hoe dit by hulle inpas. #AGCO #TharinaBoerdery #Fendt #FarmSpace











