9:25
F
FarmspaceGideon vertel ons oor die bulle op aanbieding by die Mpumalanga Gauteng Beefmaster Klub Veiling.
Gideon vertel ons oor die bulle wat op die Mpumalanga Gauteng Beefmaster Klub se 2de Produksie Veiling op aanbieding gaan wees en hoekom jy verseker vir jou 'n bul by die veiling moet kom haal. Onthou jy kan aanlyn bie met Meerkat Online Auctions: www.meerkatonline.co.za Plek: The Bull Ring, Davel Datum: 11 September 2024 #BeefmasterKlub #Beeste #BeefmasterSA #FarmSpace #OnsPraatBoer "
beefmasterklubbeestebeefmastersafarmspaceonspraatboer











