1:18
F
FarmspaceGlen Falloch Nguni's bied Lot 29 - VA 9-22 by die Nguni Regainer Groep Veiling, 13 Oktober, aan.
Glen Falloch Nguni Stoet bied met trots Lot 29 - VA 9-22 by die Nguni Regainer Groep Veiling, wat 13 Oktober 2022 by Brenaissance Wine & Stud Estate plaasvind, aan. Golden Oldie TKP 363/oor 10 kalwers. Sy is baie mooi breed oor die sitbene. Beproewde koei met rustige ge-aardheid. Vaderskant Paint LEB 97-949 kleindogter en moederskant FF Vendisa lyne. Dragtig van NRF 18-25. https://nguniregainerauction.co.za/ #GlenFalloch #NguniRegainerGroupAuction2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer











