1:19
F
FarmspaceGlen Falloch Nguni Stoet bied Lot 30 - VA 9-23 by die Nguni Regainer Groep Veiling 13 Oktober aan.
Glen Falloch Nguni Stoet bied met trots Lot 30 - VA 9-23 by die Nguni Regainer Groep Veiling, wat 13 Oktober 2022 by Brenaissance Wine & Stud Estate plaasvind, aan. Golden oldie TKP 373/oor 10 kalwers. Beproefde koei. Sy het 'n baie mooi kop met goeie heup breedte en baie rumen kapasiteit. Paint LEB 97-949 kleindogter. Dragtig van NRF 18-25. https://nguniregainerauction.co.za/ #GlenFalloch #NguniRegainerGroupAuction2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer











