0:45
F
FarmspaceGM19-81 word aangebied by Bonheur Brafords se 3de Produksieveiling.
GM19-81 is 'n seun van Bonheur GM15-50 wat self verkoop het vir die duurste prys op Bonheur se 1ste Produksieveiling en ook 'n silwer meriete toekening gekry het by Braford Champion of the World-kompetisie. GM19-81 beskik oor dieselfde goeie eienskappe as sy pa! Sterk kop, goeie skede, gladde huid en is 'n lang, diep bul met uitstaande breedte. Bonheur Brafords se 3de Produksieveiling vind 21 Junie 2023 plaas. #BonheurBrafords #produksieveiling #farmspace #onspraatboer











