0:55
F
FarmspaceGottenburg Boeredag vind plaas op 31 Mei 2024!
Bespreek jou sitplek en ete teen R 100 p.p. vir die Gottenburg Boeredag. Gassprekers soos Gerrit van Zyl, Norman Rothman en Tinus Havinga gaan jou meer vertel oor hoe om te oorleef in moeilike tye. RSVP voor 25 Mei 2024 by Gerrit (082 769 0344) of Jannie (072 287 4111). #GottenburgBoeredag #BeesBoeredag #Farmspace #onspraatboer
gottenburgboeredagbeesboeredagfarmspaceonspraatboer











