1:08
F
FarmspaceGouwsberg Tuli Stud bied met trots aan G 18 - 188 op 30 Mei 2024
Gouwsberg Tuli Stud bied met trots aan Lot 4 | G 18 - 188 op 30 Mei 2024. Hierdie bul is diep met goeie kapasiteit en doen goed op veld. Hierdie is 'n kuddevaar wat jy nie wil misloop nie. Datum: 30 Mei 2024 Plek: Klipeiland, Bronkhorstspruit Tyd: 11:00 Bie aanlyn: Meerkat Online Auctions #GouwsbergTuli #TuliCattle #Farmspace #OnspraatBoer
gouwsbergtulitulicattlefarmspaceonspraatboer











