8:34
FarmspaceGP van GJLP Boerdery net buite Welkom vertel hoekom jy die ILGI Aragon op jou plaas moet gebruik.
GP van die GJLP Boerdery net buite Welkom vertel ons hoekom jy die ILGI Aragon op jou plaas moet gebruik. GP gebruik sy ILGI Aragon al n rukkie. Wat is sy ervaring en hoekom het hy die besluit gemaak? #Aragon #IlgiAfrica #FarmSpace #OnsPraatBoer
aragonilgiafricafarmspaceonspraatboer











