1:50
F
FarmspaceGrassfields Beef en Droughtmaster het 'n top veiling, 14 Junie 2023, gehad.
Baie geluk aan Grassfields Beef en Droughtmaster met 'n top veiling. Dankie aan almal wat bygedra het tot die sukses van die veiling. Ons is trots daarop deel te kon wees. Droughtmaster bulle gemiddeld - R96 429 Grassfields bulle gemiddeld - R63 444 3-in-1 Droughtmaster koeie gemiddeld - R41 789 Dragtige verse gemiddeld - R48 429 Dragtige koeie gemiddeld - R30 000 Kommersiële vroulike diere gemiddeld - R18 200 #GrassfieldsBeef #DroughtmasterSA #FarmSpace #OnsPraatBoer











