4:48
F
FarmspaceGrimme selfaangedrewe uithaler op Farmspace Market, aangebied deur Potato Man net buite Pretoria.
Grimme - die mense sê dis die beste in sy mark! Einde Maart 2023 is aartappel en ui week op Farmspace Market. Wou jy nog altyd 'n Grimme in jou boerdery gehad het? Hier is die perfekte geleentheid. Oom Basie vertel ons meer oor hierdie selfaangedrewe uithaler. Basie "potato man" Lugtenborg 064 927 5072 www.farmspacemarket.co.za ***T&C apply #FarmSapceMarket #poofdaarhetjydit #Grimme #PotatoMan #FarmSpace #onspraatboer











