3:33
F
FarmspaceHaarwurm is een van die dinge wat jou wol produksie affekteer. Dries vertel hoe hy dit beheer.
Haarwurm is een van die dinge wat wol produksie affekteer. As dit nie effektief hanteer word nie, verloor jy self jou ooie! Hoe gebruik Dries Venter sy Afrivet produkte om die probleem onder beheer te hou. Vir meer inligting besoek www.afrivet.co.za/products. #Afrivet #HaarWurm #Wirevax #FarmSpace #OnsPraatBoer
afrivethaarwurmwirevaxfarmspaceonspraatboer











