3:52
F
FarmspaceHaarwurm kom soos 'n dief in die nag! Celia van Chrissiesmeer vertel hoe Afrivet se Wirevax help.
Haarwurm is iets wat kom soos 'n dief in die nag! Ons praat met Celia van Chrissiesmeer oor hoe sy Afrivet se Wirevax gebruik om haar kudde op n vlak te hou waar die wolproduksie nie beinvloed word nie. Besoek www.afrivet.co.za/products vir meer inligting. #Afrivet #Haarwurm #Wirevax #Wolproduksie #FarmSpace #OnsPraatBoer
afrivethaarwurmwirevaxwolproduksiefarmspaceonspraatboer











