0:39
F
FarmspaceHageland IDF is trots om BS 21-528 aan te bied by die 3 de Jakaranda Veiling op 19 Augustus.
Hageland Ile de France is trots om BS 21-528 aan te bied. Hierdie jong ram se uitmuntende balans spreek vir homself. Met 'n kragtige manlike voorkoms loop hy ongelooflik gemaklik. Sy indrukwekkende vertoning by die nasionale skou van die jaar het hom die reserwe jongram-posisie besorg. #JakarandaIleDeFranceVeiling #HagelandIleDeFrance #IleDeFrance #Veiling #Farmspace #Onspraatboer











