0:31
F
FarmspaceHageland Ile De France bied aan by die Jakaranda Veiling
Hageland Ile De France bied aan by die Jakaranda Ile De France veiling die SA junior en Senior kampioen ooi. Sy is ook dragtig van BS 21 486, die huidige SA junior en reserwe Kampioen. Moenie die geleentheid om top genetika te bekom misloop nie. #JakarandaVeiling #IleDeFranceVeiling #ileDefrance #Veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer











