3:50
F
FarmspaceHandre Maree van Aucamp Maree Beefmasters vertel ons watse inpak Hilux op hulle kudde gehad het.
Handre Maree van Aucamp Maree Beefmasters vertel ons watse inpak Hilux op hulle kudde gehad het en hoekom V8 Beefmasters se diere vir hom uitstaan. Bie aanlyn by MEERKAT Online Auctions: www.meerkatonline.co.za of Livestock Auctions: www.livestockauctions.co.za 📍 Vryburg Skougronde 🗓 3 Oktober 2024 #KalahariBeefmasterVeiling #V8Beefmasters #B4Beefmasters #BeefmasterSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
kalaharibeefmasterveilingv8beefmastersb4beefmastersbeefmastersafarmspaceonspraatboer











