3:06
F
FarmspaceHet jou pivot se kabel 'n probleem iewers en jy weet nie waar om te begin soek nie?
Het jou pivot se kabel 'n probleem iewers en jy weet nie waar om te begin soek nie? F & A Cable & Testing Electrical Experts is die maatskappy wat daardie ding vir jou gaan uitsorteer. Adriaan verduidelik vir ons hoe hulle dit doen. Kontak Adriaan | 0763953066 vir meer inligting. #F&ACable&TestingElectricalExperts #KabelProbleme #FarmSpace #OnsPraatBoer
fkabelproblemefarmspaceonspraatboer











