2:44
FarmspaceHet jy al gehoor van 'n stroper wat al vir meer as 25 jaar nog stroop?
Het jy al gehoor van 'n stroper wat al vir meer as 25 jaar nog stroop? Johan Otto vertel ons meer van hulle Case IH stroper van 1998 wat nog elke seisoen loop soos ’n droom en die waarde wat dit vir sy boerdery ingebring het die afgelope dekades! www.caseih.com #CaseIH #StroperSedert1998 #FarmSpace #OnsPraatBoer
caseihstropersedert1998farmspaceonspraatboer











