1:13
F
FarmspaceHet jy al jou uitstalruimte vir die Vivo Boerebemarkingsdag 2025 bespreek?
Dit is amper weer daardie tyd van die jaar 😁 Vivo Boerebemarkingsdag 2025! Verskaffers - het jy al jou plek bespreek? Die uitstalruimtes is besig om baie vinnig vol te raak... Gaan nou dadelik en boek jou plek by https://vivoboeredag.co.za/terreinkaart/ #VivoBoerebemarkingsdag2025 #Verskaffers #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
vivoboerebemarkingsdag2025verskafferslandboufarmspaceonspraatboer











