5:51
F
FarmspaceHet jy al ooit ’n laser sweiser in aksie gesien? Cosmo Industrial wys ons by Kragdag 2025.
Het jy al ooit ’n laser sweiser in aksie gesien? Jaques Botha van Cosmo Industrial wys ons by Kragdag 2025 presies wat hierdie indrukwekkende tegnologie alles kan doen en vertel ons meer oor Cosmo Industrial. Maak seker jy kom maak 'n draai by hulle stalletjie by Kragdag 2025 en vind meer uit oor hulle kompetisie wat jy aan kan deelneem vir die volgende 3 dae! www.cosmogroupsa.co.za #CosmoIndustrial #LaserSweiser #Kragdag2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
cosmoindustriallasersweiserkragdag2025farmspaceonspraatboer











