13:22
Het jy enige tegnologie behoeftes? Vantage is die antwoord. Ons gesels met Jaco om meer uit te vind.
Waar die toekoms heen oppad is, is Vantage op die voorpunt van dit. Ons vind 'n bietjie by Jaco uit wat hulle presies alles vir jou kan bied om die tegnologie behoefte wat jy het baie mooi te kan uitsort. #VantageSSA #TrimbleAgriculturV #FarmSpace #OnsPraatBoer











