8:36
FarmspaceHet jy geweet dat jy jou Bok.I inline ripper kan pasmaak? Hendri vertel meer.
Het jy geweet dat jy jou Bok.I inline ripper kan pasmaak? Hendri du Toit vertel ons meer oor hoe jy dit kan doen en die verskillende opsies wat hulle vir jou het. www.boki.co.za #BokImplemente #InlineRipper #FarmSpace #OnsPraatBoer
bokimplementeinlineripperfarmspaceonspraatboer











