1:06
F
FarmspaceHet jy Klipkraal Demodag 2024 gemis? Hier het die dinge geloop.
Klipkraal Demodag 2024 was een van die top demodae vir 2024. Ons het die dag saam met hulle spandeer en 'n paar uitstekende hoogtepunte vasgevang. #KlipkraalDemodag2024 #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
klipkraaldemodag2024landboufarmspaceonspraatboer











