1:03
F
FarmspaceHet jy n passie vir landbou en het jy n gladde bek? Farmspace het 'n geleentheid vir jou.
Praat jy boer? Het jy 'n passie vir landbou en is 'n gladde bek? FarmSpace het die geleentheid vir jou. As jy voel jy sal 'n goeie kandidaat wees om landbou videos te maak, stuur gerus jou CV na angeliqa@farmspace.co.za. #GladdeBek #FarmSpaceVideos #PosBeskikbaar #OnsPraatBoer
gladdebekfarmspacevideosposbeskikbaaronspraatboer











