2:02
FarmspaceHier is 'n vinnige kyk van hoe dit lyk 'agter die skerms' by die Massey Ferguson losie.
Ongelooflike sig hierdie! Baie, baie mense wat kom vir die game. Massey Ferguson het rerig uit hul pad uit gegaan om vir ons die VIP treatment te gee. www.masseyferguson.com/en_za #AGCO #MasseyFerguson #RugbyWorldCup2023 #FarmSpace #OnsPraatBoer











