12:42
F
FarmspaceHierdie is Kuilvoer se baas! Hoe lyk Celikel se kuilvoer kerwer reeks?
Hoe lyk Celikel se reeks kuilvoerkerwers, van enkelry tot gras? Hierdie is die baas van Kuilvoer! Erik van Orbach Agri verduidelik meer. www.orbachagri.co.za #OrbachAgri #Celikel #Farmspace #OnsPraatBoer











