5:22
F
FarmspaceHoe effektief werk die Inroda? Wimpie van Agripieces vertel ons meer op Nampo 2025
Hoe effektief werk die Inroda? Wimpie van Agripieces vertel ons meer op Nampo 2025. Hierdie implement sit vir jou kalk in die grond tussen 200 na 600mm wat deur 'n fan geblaas word. Perfek om 'n versuuringslaag op te hef. www.agripieces.co.za #Agripieces #Inroda #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
agripiecesinrodanampo2025farmspaceonspraatboer











