13:11
F
FarmspaceHoe gaan Kunsmatige Intelligensie jou boerdery verander?
Hoe gaan Kunsmatige Intelligensie jou boerdery verander? By Africa Agri Tech verduidelik Brett StClair op 'n eenvoudige manier hoe KI kan help om jou boerdery slimmer en meer doeltreffend te maak, van beter besluite tot groter opbrengste. Kyk hoe tegnologie jou as boer kan ondersteun en die toekoms van landbou vorm! https://africa-agri.co.za/ #AfricaAgriTech #KunsmatigeIntelligensie #ToekomsVanLandbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
africaagritechkunsmatigeintelligensietoekomsvanlandboufarmspaceonspraatboer











