14:27
F
FarmspaceHoe gaan RMIS se nuwe digitale platform jou vee se beweging naspeurbaar maak?
Hoe gaan RMIS se nuwe digitale platform jou vee se beweging naspeurbaar maak? By die RMIS "Traceability Showcase" verduidelik Dr. Phillip Oosthuizen hoe hierdie stelsel werk en waarom dit ’n groot stap vorentoe is vir alle veeboere in Suid-Afrika. Met data soos "Global Location Number" (GLN), GPS-koördinate, diere-ID en bewegingsdatum bring RMIS deursigtigheid en vertroue in die hele vleiswaardeketting. www.rmis.co.za #Bloutand #RMIS #Traceability #TraceabilityShowcase #SilverlakesFarmHotel #Veeboere #BoerMetTegnologie #FarmSpace #OnsPraatBoer
bloutandrmistraceabilitytraceabilityshowcasesilverlakesfarmhotelveeboereboermettegnologiefarmspaceonspraatboer











