5:46
FarmspaceHoe gebruik jy 'n driptorch om 'n voorbrand te maak?
Johan Terblanche van die Goudveld Brandbeskermingsvereniging verduidelik hoe om 'n Driptorch te gebruik en hoe om 'n voorbrand te maak. Video moontlik gemaak deur #KingPriceAgri #Husqvarna #TotalAgri #FarmSpace











