4:33
Hoe help Agri Relief Foundation boere in nood en hoe kan jy betrokke raak?
Hoe help Agri Relief Foundation boere in nood en hoe kan jy betrokke raak? In samewerking met AgriBonus en Zoetis help hulle boere wat rerig in die nood is. Oom Lutz vertel ons meer oor wat hulle doel is met die maatskappy. https://agrirelief.co.za/ #AgriRelief #AgriBonus #Zoetis #Gholfdag #FarmSpace #OnsPraatBoer
agrireliefagribonuszoetisgholfdagfarmspaceonspraatboer











