4:42
F
FarmspaceHoe het die Amalia Verseskou veiling gegaan? Marius vertel meer.
Hoe het die Amalia Verseskou 2025 veiling gegaan? Marius Barkhuizen, een van die beoordelaars, vertel ons meer oor hoe die Amalia Verseskou 2025 veiling gegaan het, watter raad hy vir nuwe boere het en hoekom jy volgende jaar by hierdie dag moet uitkom. https://www.facebook.com/groups/510858562402912 #AmaliaVerseskou2025 #AmaliaBoereVereeniging #Veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
amaliaverseskou2025amaliaboerevereenigingveilingfarmspaceonspraatboer











